Klein mensies ervaar dikwels groot emosies wat hulle bang en onseker kan laat voel. Maar hulle is nie alleen nie. Karamel die koei, Smiley die donkie, Tjoppie die vark, en Flori die hoender is baie dieselfde. Hulle raak ook bly en kwaad en hartseer en bang. Die Op die plaas-emosiereeks bied ‘n goeie wegspringplek vir ouers wat hulle kinders wil help om hulle emosies beter te verstaan en te hanteer. Hulpbronne sluit ‘n emosiewiel in, met die nodige woordeskat om die komplekse wêreld van emosies beter te navigeer. Elk van die vier boeke bevat ‘n QR-kode wat geskandeer kan word vir die oudioboek met voorlesing deur die befaamde en talentvolle Ruda Landman.
| Title | Flori tel tot tien, Karamel se bene bewe, Smiley verloor sy glimlag, Tjoppie se hart is seer |
|---|
Related products
-
Fabric Books
R435.00 -
Trouvrou Mzanzi
R490.00 -
Cards from the heart
R15.00 -
Afrikaans Tippie’s Eerste Boek van –
R95.00Original price was: R95.00.R89.00Current price is: R89.00.














