Sal ‘n skilpad op jou pieie? En ander grillerige vrae oor die natuur

R180.00

Out of stock

SKU: 16527 Category:

Dis WALGLIK – maar dis WAAR! WEES GEWAARSKU – hierdie boek is propvol feite wat jou kan NAAR MAAK en laat GRIL!

Wat is ‘n snotblom? Hoe groot was ‘n T-rex se poef? Eet party mense regtig paddaboudjies – en hoe smaak dit? Wat is hienabotter? Watter dier se piepie ruik soos warm springmielies?

Word gril-gril slim en ontdek die grieselige kant van die natuur met hierdie prettige boek wat jong feitevrate sal laat ril van lekkerkry!

Shopping Cart
Scroll to Top