,

Kersfees Servette (blou)

R110.00

Availability: 2 in stock

- +
SKU: 20508 Categories: ,

Bioafbreekbaar,

Pak van 20,

Geprint aan voorkant,

20 x 10 cm,

En wanneer die laaste borde weggepak is en die huis weer stil raak, bly die geur van Kersfees hang –

nie net die kaneel nie, maar die wete dat God naby was. In ons lag, ons broodbreek, ons eenvoud en ons oorvloed, het Immanuel saam met ons aangesit.

Shopping Cart
Scroll to Top