Hierdie kartonboeke met tien lig-en-loer-flappies gee aan kinders ‘n prettige geleentheid om meer oor die see uit te vind. Gaan kuier op die strand en bou sandkastele, kyk na die haai en die seekat onder die wateroppervlak en ontdek ander seediere soos seeskilpaaie swaardvisse! Vind uit watter diere woon bo-op en onder die yslaag en sluit aan by ‘n duikspan om te gaan kyk na ‘n ou skeepswrak op die seebodem!
Related products
-
Hoe groot is ons God
R290.00 -
Afrikaans Tippie’s Eerste Boek van –
R95.00Original price was: R95.00.R89.00Current price is: R89.00. -
Doop Bybeltjie
R190.00 -
Raai hoe lief is ek vir jou
R280.00 -
Karoo Manna Resepteboek
R705.00







