, ,

Mylpaal Kaarte (Seuntjie)

R200.00

Availability: 15 in stock

- +
SKU: 19383 Categories: , ,

Hierdie stel van 14 mylpaal kaarte sal sorg vir die kosbaarste fotos soos wat jou baba groei.

Dit is A6 (poskaart) grootte

‘n Oulike idee is om agterop oulike goedjies wat jy van daardie spesifieke ouderdom onthou, te skryf.

Die pak kaarte het elke maand in (tot by 1 jaar) , asook ‘n Hallo Wereld kaartjie, waarop baba se naam, gewig, lengte ens neergeskryf kan word en ook ‘n Splinternuut kaartjie.

Shopping Cart
Scroll to Top