In Pa’s en seuns moedig Angus Buchan pa’s aan om die verhouding met hulle seuns te slyp, te beskerm en te koester. Deur temas soos nederigheid, liefde, waardering, genade en respek inspireer Angus mans om die tipe pa te wees wat God hulle gemaak het om te wees. Hy herinner elke pa dat dit nooit te vroeg of te laat is om daardie kosbare verhouding met jou seun te koester nie.
Related products
-
Loer binne: Goeters wat beweeg
R280.00 -
Doop Bybeltjie
R190.00 -
Ek gaan skooltoe
R280.00 -
Hoe groot is ons God
R290.00







