,

Mylpaal kaartjies – dogtertjie

R170.00

Availability: 2 in stock

SKU: 15393 Categories: ,

My babadogtertjie se mylpale is 24 kostelike kaartjies, weerskante gedruk, om die mylpale en kosbare oomblikke in ’n baba se eerste weke, maande en jaar vas te vang.
Hierdie kaartjies met pragtige illustrasies kan ingesluit word in foto’s van baba om haar ontwikkeling en spesiale mylpale met geliefdes te deel.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Mylpaal kaartjies – dogtertjie”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart
Scroll to Top