Hoe goed ken julle as gesin mekaar?
88 saampraat-idees vir gesinne bevat vrae met ’n bypassende vers of aanhaling wat ontwerp is om lewendige gesprekke en groter begrip in jou gesin te skep. Gebruik dit tydens speletjiesaande, wanneer julle ver ry of sommer rondom die etenstafel om almal in jou huis sover te kry om te deel, te luister en saam te lag.
Die 44 twee-kleur-kaartjies is aan beide kante gedruk en kom in ’n stewige geskenkboksie.











